Miskien nou. Miskien nooit!
Pasgemaakte sagteware is duur, so dis 'n baie belangrike vraag wat
beantwoord moet word. By IGotAfrica moedig ons ons kliënte aan om
klein te begin. Kyk eers of jou idees werk en hoe jou kliënte reageer
met sagteware van ...

Die onlangse pandemie het ons almal gedwing om ons planne en prioriteite te heroorweeg en te herondersoek. Dit het ook swak punte op alle vlakke van ons samelewings en ons hele beskawing beklemtoon. Terwyl ons nie kan voorberei vir enige gebeurlikheid ...

Deals4Africa maak dit baie maklik om 'n winskopie te vind. Lewendige aanlyn veilings is ou nuus. Die nuwe Deals4Africa sisteem is maklik en enige volwassene kan gratis aansluit.

In die moderne wêreld is dit noodsaaklik vir 'n besigheid, hoe klein
ook al, om 'n teenwoordigheid op die web te he. Klein en medium
besighede moet geloofwaardigheid aan hulle aktiwiteite leen om hul
beeld en handelsmerke te vestig en op te bou. Groot ...

[Terms and Conditions]
Deur die webwerf te gebruik, dui jy jou ooreenkoms aan alle terme,
voorwaardes en kennisgewings wat hierin vervat of verwys word (die
“Voorwaardes”) aan. As jy nie saamstem met hierdie
Gebruiksvoorwaardes moet asseblief nie ...

Deur die web werf te gebruik dui u aan dat u instem tot al die terme,
voorwaardes en kennisgeweings wat bevat of waarna verwys word in
hierdie bladsy (die Terme van Gebruik). As jy nie met die Terme van
Gebruik saamstem nie moet asseblief nie die web ...

Hier in Suid Afrika is die gebruik van telekommunikasie verskaffers om vir data gebruik geld te vra en die konsep van data wat verstryk nou onder die kollig. Ons regering kyk nou hierna, so ek besluit toe ek sal my opinie ook lig.

U kan deel wees van die oplossing! Maak 'n klein skenking van jou keuse en moedig jou werkgewer en kollegas aan om saam met jou 'n verskil te maak in die lewens van minderbevoorregtes en help om ons natuurlike erfenis te bewaar.