Gewoonlik 'n uitbreiding op die Verkoopsman. Die pakket gee u die vryheid om presies te kies hoe jou webwerf gaan lyk en werk. Ons sit saam en werk al u vereistes uit. Sodra die ontwikkeling klaar is kan u die sagteware toets tot u tevrede is.
Die stelsel is heeltemaal pasgemaak en sal u besigheid vorentoe dryf na volle aanlyn handel. 'n Uitblinker pakket vat omtrent 6 maande van begin tot einde. Die omtrek van die pakket en die betrokke funksionaliteit word beplan met u kern besigheid aktiwiteite in gedagte. Die prys van die uitblinker pakket verander afhangende van wat u wil bereik met u web teenwoordigheid.
Kontak ons vandag vir 'n gratis kwotasie.
Hier is 'n voorbeeld van wat ons kan doen:
Related Searches:
webwerf ontwikkeling, web gebaseerde applikasie, applikasie ontwikkeling, php, mysql, ajax, dhtml


